Silhouette Scents EKSKLUSIEWE PARFUUM Hoe Gehalte Generiese Parfuum


Silhouette Kersfees 2016 (27/10/2016 - 20/12/2016)

kerfees parfuum gratis geskenke

1. Koop 1 x 50ml Parfuum + 50ml Hand en Lyf Room in organza sakkie. Doen gerus navraag oor kospryse.

2. Koop 1 x 50ml Parfuum + 30ml Parfuum in organza bag. Doen gerus navraag oor kospryse.

3. Koop 1 x 50ml Parfuum en ontvang 'n bypassende 10ml aanrol parfuum heeltemal gratis. Doen gerus navraag oor kospryse.

4. Koop 20 x 50ml mans of dames parfuum en ontvang 4 x 50 ml parfuum ter waarde van R480.00 heeltemal gratis.

Koop 25 x 50ml mans of dames parfuum en ontvang 5 x 50ml parfuum ter waarde van R600.00 heeltemal gratis.

Koop 30 x 50ml mans of dames parfuum en ontvang 6 x 50ml parfuum ter waarde van R720.00 heeltemal gratis.

Koop 35 x 50ml mans of dames parfuum en ontvang 7 x 50ml parfuum ter waarde van R840.00 heeltemal gratis.

Koop 40 x 50ml mans of dames parfuum en ontvang 8 x 50ml parfuum ter waarde van R960.00 heeltemal gratis, ens.

Terme en Voorwaardes.

Ons Kersfees 2016 aanbiedinge mag nie in samewerking met mekaar, in ander afslag aanbiedinge, grootmaat handel, promosies of gratis voorraad gebruik word nie. Geldig 27/10/2016 - 20/12/2016. Aanbod 1 - Slegs geldig vir bestellings van 20 x 50 ml eenhede of meer maar beperk tot 100 eenhede. Aanbod 2 - Slegs geldig vir bestellings van 20 x 50 ml eenhede of meer maar beperk tot 50 eenhede. Aanbod 3 - Slegs geldig vir bestellings van 40 eenhede of meer of koop minder as 40 eenhede aan teen 'n spesiale afslag prys. Aanbod 4 - slegs geldig vir bestellings van 20 x 50 ml eenhede of meer en is bereken teen inkremente van 5 x 50ml parfuum. Alle transaksies is alleenstaande en kan nie gebruik word in samewerking met mekaar nie. Spesiale Kersfees doppies op parfuum word vooruit gedruk en is slegs geldig vir die duur van die promosie of terwyl voorraad hou. Die kliŽnt is verantwoordelik vir die ekstra koerier koste wat gratis geskenke of enige ander promosie-aanbod mag aangaan.